Tuesday, 18 September 2012

TEGNOLOGIE :) or :(

Tegnolgie het so ontwikkel dat mens nie meer kan by bly om by voorbeeld 'n nuwe selfoon aan te koop nie, die selfone ontwikkel soos van 'n baksteen wat jy saam jou moes sleep na 'n iphone wat alles in een het, jy het amper nie eers meer 'n rekenaar nodig nie.

Maar die maak onderrig vir 'n onderwyser ook makliker, want nou kan die leerder se huiswerk derek na sy/haar selfoon gestuur word. Die wit/swart bord word nie meer so dikwels gebruik nie, nou is dit tasbare skerms wat jy die prentjie van links na regs kan trek sonder om eers die rekenaar se muis te gebruik.

Tegnologie maak onderrig meer gemaklik.





Maar wees versigtig....

No comments:

Post a Comment